The Smurfs: Die Smurfie-woordeboek/The Smurf wordbook

R 100.00

Description

n Tweetalige woordeboek in volle kleur. Die direkte assosiasie tussen voorwerp en woord help om woordherkenning en betekenis makliker oor te dra. Addisionele soek-en-vind-aktiwiteite help om lesers in taalleer te betrek. ?n Noodsaaklike bron vir vroee kinderontwikkeling en aanvangslees.

Additional information

ISBN

9781920475369

Author/Outeur

Peyo

Illustrator/Illustreerder

Peyo

Pages/Bladsye

56

Dimensions/Afmetings (HxW)

230 x 287 mm

Weight/Massa (g)

509 g

Format/Formaat

Hardcover/Hardeband

Publication date/Publikasiedatum

2011