Teddie oorboord!

R 99.90

Description

Die vreeslose seerower, Kaptein Skarminkel se geliefde Teddie val tydens ?n woeste seegeveg oorboord. Kaptein Skarminkel moet die hulp van dapper kabouters en feetjies inspan om sy beertjie te gaan red. Is hulle mans genoeg vir die wrede Mensvreter wat alle verlore beertjies gevange hou …?

Additional information

ISBN

9781920134433

Author/Outeur

John Alfred Rowe

Illustrator/Illustreerder

John Alfred Rowe

Pages/Bladsye

32

Dimensions/Afmetings (HxW)

215 x 287 mm

Weight/Massa (g)

348 g

Format/Formaat

Hardcover/Hardeband

Publication date/Publikasiedatum

2009