Superhelde 4: Die groot uitdaging

R 49.90

Category:

Description

Sy is Klara. Hy is Alex, of eerder … BlitsAlex! Danksy hul gekombineerde superkragte en die hegte band tussen hulle sal gemene, afskuwelike, skrikwekkende en ander verskriklike goed hulself net m??t gedra, want geregtigheid sal se?vier! Of ten minste, ons hoop so … ?n Superheld se lewe is nie altyd maklik nie, veral nie as ?n vreemde robot net van een ding droom nie: om elke enkele superheld te vang! Sal Klara en BlitsAlex hulself teen hierdie verstrooide individu kan verdedig?

Additional information

ISBN

9.78E+12

Author/Outeur

Santi Anaya

Illustrator/Illustreerder

Sess Boudebess

Pages/Bladsye

48

Dimensions/Afmetings (HxW)

150 x 190 mm

Weight/Massa (g)

TBC

Format/Formaat

Paperback/Sagteband

Publication date/Publikasiedatum

2018