Superhelde 3: Die ruimteaanval

R 49.90

Category:

Description

Sy is Klara. Hy is Alex, of eerder … BlitsAlex! Danksy hul gekombineerde superkragte en die hegte band tussen hulle sal gemene, afskuwelike, skrikwekkende en ander verskriklike goed hulself net m??t gedra, want geregtigheid sal se?vier! Of ten minste, ons hoop so … Terwyl Klara en Alex van nuwe avonture droom, ontdek hulle ?n vreemde verskynsel in die buurt: al die diere lyk of hulle mal geword het. Sal hulle kan uitvind wie of wat agter hierdie rumoer sit?

Additional information

ISBN

9.78E+12

Author/Outeur

Santi Anaya

Illustrator/Illustreerder

Sess Boudebess

Pages/Bladsye

48

Dimensions/Afmetings (HxW)

150 x 190 mm

Weight/Massa (g)

TBC

Format/Formaat

Paperback/Sagteband

Publication date/Publikasiedatum

2018