Superhelde 2: Monsters by die skool

R 49.90

Category:

Description

Sy is Klara. Hy is Alex, of eerder … BlitsAlex! Danksy hul gekombineerde superkragte en die hegte band tussen hulle sal gemene, afskuwelike, skrikwekkende en ander verskriklike goed hulself net m??t gedra, want geregtigheid sal se?vier! Of ten minste, ons hoop so … Klara en BlitsAlex kan meer as een haas uit hul hoed trek, maar is hulle gereed om die monsters wat die kinders van Saint George Skool terroriseer, aan te vat?

Additional information

ISBN

9.78E+12

Author/Outeur

Santi Anaya

Illustrator/Illustreerder

Sess Boudebess

Pages/Bladsye

48

Dimensions/Afmetings (HxW)

150 x 190 mm

Weight/Massa (g)

TBC

Format/Formaat

Paperback/Sagteband

Publication date/Publikasiedatum

2018