Superhelde 1: Die verlore speelgoed

R 49.90

Category:

Description

Sy is Klara. Hy is Alex, of eerder … BlitsAlex! Danksy hul gekombineerde superkragte en die hegte band tussen hulle sal gemene, afskuwelike, skrikwekkende en ander verskriklike goed hulself net m??t gedra, want geregtigheid sal se?vier! Of ten minste, ons hoop so … Sal ons helde daarin slaag om die gemene speelgoeddief wat verwoesting onder die kinders van die buurt se speelgoed saai, te ontmasker?

Additional information

ISBN

9.78E+12

Author/Outeur

Santi Anaya

Illustrator/Illustreerder

Sess Boudebess

Pages/Bladsye

48

Dimensions/Afmetings (HxW)

150 x 190 mm

Weight/Massa (g)

TBC

Format/Formaat

Paperback/Sagteband

Publication date/Publikasiedatum

2018