Stille nag, heilige nag

R 50.00

Description

24-12-1818 – Oukersaand. ‘n Klein dorpie in Oostenryk. Armoede vier hoogty. ‘n Hulppriester, Joseph Mohr, en ‘n onderwyser, Franz Xaver Gruber, wil die mense ‘n spesiale geskenk op die heilige aand gee – ‘n geskenk van troos en hoop.

Additional information

ISBN

9781920475697

Author/Outeur

Werner Thuswaldner

Illustrator/Illustreerder

Robert Ingpen

Pages/Bladsye

32

Dimensions/Afmetings (HxW)

235 x 287 mm

Weight/Massa (g)

466 g

Format/Formaat

Hardcover; CD/Hardeband; CD

Publication date/Publikasiedatum

2012