Sprokie-Perde: Aandster en die Meermin

R 49.90

Description

Aandster is ?n vlie?nde perdjie wat by die see woon. Hy en sy maats duik en speel graag tussen die wolke bo die strand. Op ?n aand kry Aandster ?n gestrande meermin op ?n rots. Hy wil haar help, maar om haar te red, moet hy iets doen wat hy nog nooit gedoen het nie. Sal hy dit regkry om oor die groot, wye oseaan te vlieg ??

Additional information

ISBN

9781920660178

Author/Outeur

Karen King

Illustrator/Illustreerder

Angela Hicks

Pages/Bladsye

24

Dimensions/Afmetings (HxW)

215 x 245 mm

Weight/Massa (g)

116 g

Format/Formaat

Paperback/Sagteband

Publication date/Publikasiedatum

2014