Slaapstories vir vaak ogies

R 200.00

Category:

Description

Al gehoor van die bokkie wat limonade wou drink? Van Dunnelientjie wat so lig was dat die wind haar weggewaai het? Wat van die donkie wat ?n trui wou dra? Weet jy hoekom gloeiwurms gloei of hoe jakkalse hulle kleur gekry het? Nee? Lees dan gerus hierdie betowerende boek propvol slaaptydstories! Francois Ruyer se pragtige, prettige illustrasies maak van hierdie 18 moderne sprokies ?n heerlike leeservaring vir oud en jonk. Laat die mense, diere, plante en insekte jou op wonderlike avonture neem. Wil jy in die sneeu en in kastele speel, deur die lug vlieg en oor die berge huppel? Gaan l? dan net knus in jou bedjie – dit is heerlike slaaptydstories vir vaak ogies!

Additional information

ISBN

9781920134242

Author/Outeur

Hemma-paneel

Illustrator/Illustreerder

Francois Ruyer

Pages/Bladsye

112

Dimensions/Afmetings (HxW)

215 x 287 mm

Weight/Massa (g)

756 g

Format/Formaat

Hardcover/Hardeband

Publication date/Publikasiedatum

1999