Skatlam Skaap en die Draakstert-hotel

R 84.90

Description

Skatlam is g?n gewone skaap nie. O, nee, vir haar is die weiveld nie genoeg nie. Sy?t ?n droom ? ?n wonderlike droom … al is sy baie lief vir haar raserige familie. Skatlam wil haar eie hotel he! Sy trotseer baie gevare op pad na die hotel toe ? die honger wolf en ?n sissende slang. En dan?s daar nog die draak agter die hotel … Geniet Skatlam se soeke om haar droom te bewaarheid in die pragboek. En leer hoe belangrik dit is om jou drome na te volg…

Additional information

ISBN

9781920475727

Author/Outeur

Lizette Duvenhage

Illustrator/Illustreerder

Lizette Duvenhage

Pages/Bladsye

32

Dimensions/Afmetings (HxW)

215 x 234 mm

Weight/Massa (g)

283 g

Format/Formaat

Hardcover/Hardeband

Publication date/Publikasiedatum

2013