Pret op die Plaas 4: Snork die vark

R 39.90

Description

Snork hoor die verskriklikste nuus by Buks, die hond: Boer wil van hom wat Snork is, worsies maak! En daar is net een dag oor om Snork se lewe te red! Karel die kat kom met ?n bobaasplan vorendag ? Snork moet die dorp se skoonheidskompetisie wen! Maar sal ?n vark dit kan doen?

Additional information

ISBN

9781920660468

Author/Outeur

Ang?lique Pelletier

Illustrator/Illustreerder

B?n?dicte Carboneill

Pages/Bladsye

24

Dimensions/Afmetings (HxW)

235 x 287 mm

Weight/Massa (g)

193 g

Format/Formaat

Paperback/Sagteband

Publication date/Publikasiedatum

2016