Pret op die Plaas 2: Karel die koerantkat

R 39.90

Description

Karel die kat hou nie daarvan om te sit en niksdoen nie. Hy wil altyd weet wat orals op die plaas aangaan. Om die hele tyd vir almal alles te vertel, maak hom moeg. Hy moet aan ?n plan dink om die nuus by almal te kry!

Additional information

ISBN

9781920660444

Author/Outeur

Ang?lique Pelletier

Illustrator/Illustreerder

B?n?dicte Carboneill

Pages/Bladsye

24

Dimensions/Afmetings (HxW)

235 x 287 mm

Weight/Massa (g)

193 g

Format/Formaat

Paperback/Sagteband

Publication date/Publikasiedatum

2016