Pret op die Plaas 1: Arrie raak weg

R 39.90

Description

Arrie is ?n nuuskierige kuiken wat vir Haan, sy pa, baie vrae vra. Maar Haan is te besig om te antwoord. Arrie gaan maak ?n draai by al die diere op die plaas en vra die een moeilike vraag op die volgende. Maar hy het nie vir Haan ges? waarheen hy gaan nie …

Additional information

ISBN

9781920660437

Author/Outeur

Ang?lique Pelletier

Illustrator/Illustreerder

B?n?dicte Carboneill

Pages/Bladsye

24

Dimensions/Afmetings (HxW)

235 x 287 mm

Weight/Massa (g)

193 g

Format/Formaat

Paperback/Sagteband

Publication date/Publikasiedatum

2016