Oudioboek: Stories voor Droomland Vol. 2

R 80.00

Category:

Description

Weet jy wie almal in Droomland bly? ?n Reus wat nie soos ander reuse is nie, ?n verwaande kat wat te lui is om te spin, ?n haan wat nie wou kraai nie en Andries Olifant wat nie in ?n winkel kan werk nie ? Ontmoet al hierdie karaktertjies en nog vele meer! Deel in hulle avonture en ontdek die wonderw?reld van stories ? Stories op die CD: Die boeke se opstand; ?n Besonderse vriendskap; Flippie Vis gaan see toe; Pompom en die groen parkiete; Die Engelprinses; Die haan wat nie wou kraai nie; Die drie maats; Andries Olifant; Die slang en die aap

Additional information

ISBN

9.78E+12

Author/Outeur

Hemma-paneel

Illustrator/Illustreerder

Francois Ruyer

Pages/Bladsye

0

Dimensions/Afmetings (HxW)

135 x 190 mm

Weight/Massa (g)

96 g

Format/Formaat

Audiobook CD/Oudioboek-CD

Publication date/Publikasiedatum

2018