Oudioboek: Stories voor Droomland Vol. 1

R 80.00

Category:

Description

Weet jy wie almal in Droomland bly? ?n Reus wat nie soos ander reuse is nie, ?n verwaande kat wat te lui is om te spin, ?n haan wat nie wou kraai nie en Andries Olifant wat nie in ?n winkel kan werk nie ? Ontmoet al hierdie karaktertjies en nog vele meer! Deel in hulle avonture en ontdek die wonderw?reld van stories ? Stories op die CD: Rooikam; Die reus wat nie ?n reus wou wees nie; Waarom die tongvis plat is; Pompom maak sy dierevriendjies gesond; Die ou vroutjie en Myro, die kat; Jakkals volg ?n spoor; Pikkie Pikkewyn; Die sandglas van Vader Tyd; Die pers drakie

Additional information

ISBN

9.78E+12

Author/Outeur

Hemma-paneel

Illustrator/Illustreerder

Francois Ruyer

Pages/Bladsye

0

Dimensions/Afmetings (HxW)

135 x 190 mm

Weight/Massa (g)

96 g

Format/Formaat

Audiobook CD/Oudioboek-CD

Publication date/Publikasiedatum

2018