Oudioboek: Slaapstories vir Vaak Ogies Vol. 2

R 80.00

Description

Wil jy speel in die sneeu, in kastele, vlieg deur die lug en huppel oor die berge? Spits dan jou oortjies en luister fyn … Hier’s stories propvol kinkels en draaie om jou ver weg te voer na Sprokiesland! Die stories op hierdie CD: Die dwergvlermuis se avontuur; Dunnelientjie; Die eekhorinkie in die berge; Die swaan met goue vere; Lenet se ponie; Die kabouters; Rosie-Doring; Die jakkals en die jagters; Die donkie se rooi trui

Additional information

ISBN

9781775911371

Author/Outeur

Hemma-paneel

Illustrator/Illustreerder

Francois Ruyer

Pages/Bladsye

0

Dimensions/Afmetings (HxW)

135 x 190 mm

Weight/Massa (g)

96 g

Format/Formaat

Audiobook CD/Oudioboek-CD

Publication date/Publikasiedatum

2014