Oudioboek: Slaapstories vir Vaak Ogies Vol. 1

R 80.00

Description

Wil jy speel in die sneeu, in kastele, vlieg deur die lug en huppel oor die berge? Spits dan jou oortjies en luister fyn … Hier’s stories propvol kinkels en draaie om jou ver weg te voer na Sprokiesland! Die stories op hierdie CD: Die bok wat limonade wou drink; Oktavia Spinnekop se goue web; Pos vir Lydia; Die horlosie; Die vuurvliegies; Lindetee; Klein Lelie-van-dale; Annabel se vo?ltjiekafee; Die denneboom in die bos

Additional information

ISBN

9781775911364

Author/Outeur

Hemma-paneel

Illustrator/Illustreerder

Francois Ruyer

Pages/Bladsye

0

Dimensions/Afmetings (HxW)

135 x 190 mm

Weight/Massa (g)

96 g

Format/Formaat

Audiobook CD/Oudioboek-CD

Publication date/Publikasiedatum

2014