Oudioboek: My storie-skatkis Vol. 2

R 80.00

Description

n Koei met ?n serpie, ?n spierwit donkie … Jy sal kennis maak met splinternuwe karakters en menige avonture met hulle meemaak. Sluit by hulle aan op hul reise, deel in hul avonture en ontdek ?n skatkis van stories om jou na sprokiesland weg te voer. Lochner de Kock vertel al jou gunstelingsprokies! Kom luister saam! Die stories op die CD: Marcel die Dappere; Verrassing!; Die Lelike Konyntjie; Kakao die Apie; Albert en die Aartappel; Gallie die Krokodil; Wimpie die Wit Donkie; Bonte se Serpie; Soet Honne!; Annabel se Vo?ltjiekafee (Bonussnit)

Additional information

ISBN

9781775911562

Author/Outeur

Hemma-paneel

Illustrator/Illustreerder

Francois Ruyer

Pages/Bladsye

0

Dimensions/Afmetings (HxW)

135 x 190 mm

Weight/Massa (g)

96 g

Format/Formaat

Audiobook CD/Oudioboek-CD

Publication date/Publikasiedatum

2014