Oudioboek: My storie-skatkis Vol. 1

R 80.00

Description

n Wit olifantjie, ?n hen wat wou kraai … Jy sal kennis maak met splinternuwe karakters en menige avonture met hulle meemaak. Sluit by hulle aan op hul reise, deel in hul avonture en ontdek ?n skatkis van stories om jou na sprokiesland weg te voer. Lochner de Kock vertel al jou gunstelingsprokies! Kom luister saam! Die stories op die CD: Lea se Boom; Die Lied van die Hen; Tot Stinkie se Redding; Die Duisendpoot en die Slak; Frederik en Kuifie; Kameelperd en Sebra; Katryntjie Kekkel; Jabba die Wit Olifantjie; Meteoor die Drakie; Lenet se Ponie (Bonussnit)

Additional information

ISBN

9781775911555

Author/Outeur

Hemma-paneel

Illustrator/Illustreerder

Francois Ruyer

Pages/Bladsye

0

Dimensions/Afmetings (HxW)

135 x 190 mm

Weight/Massa (g)

96 g

Format/Formaat

Audiobook CD/Oudioboek-CD

Publication date/Publikasiedatum

2014