Oudioboek: My Mooiste Sprokies

R 80.00

Description

n Bloedrooi kappie, ?n goudgeel gifappel, drie krulsterte, ?n kat met stewels, ?n pampoen wat in ?n koets verander, ?n huisie van lekkers, en sewe klein bokkies … Welkom in die w?reld van sprokiesland! Lochner de Kock vertel al jou gunstelingsprokies! Kom luister saam! Die stories op die CD: Klein Duimpie; Die Wolf en die Sewe Bokkies; Hansie en Grietjie; Die Gestewelde Kat; Aspoestertjie; Die Drie Varkies; Rooikappie.

Additional information

ISBN

9781775911548

Author/Outeur

Madelein Mansiet

Illustrator/Illustreerder

Francois Ruyer

Pages/Bladsye

0

Dimensions/Afmetings (HxW)

135 x 190 mm

Weight/Massa (g)

99 g

Format/Formaat

Audiobook CD/Oudioboek-CD

Publication date/Publikasiedatum

2014