Oudioboek: Merlyn die seemannetjie

R 80.00

Description

Het jy geweet daar’s ?n gaatjie in die middel van die see? En het jy al gehoor van Gaggavrotstad? Di? stories vol byklanke en liedjies is ?n ware belewenis. Kom deel in al Merlyn se pret en avonture!
Stories op die CD: Onder die see, ja; Atlantis; Merlyn – die Begin; Oom Oktavius; Skooldae; Gaggavrotstad; Opsaal; Walvis-avontuur; Die Springbokkems; Poseidon.

Additional information

ISBN

9781775911593

Author/Outeur

Lochner de Kock

Illustrator/Illustreerder

Meyer. Nico

Pages/Bladsye

0

Dimensions/Afmetings (HxW)

135 x 190 mm

Weight/Massa (g)

96 g

Format/Formaat

Audiobook CD/Oudioboek-CD

Publication date/Publikasiedatum

2015