Oudioboek: Geliefde Sprokies

R 80.00

Description

Kom deel in die wonderw?reld van sprokies … ?n hele fantasiew?reld saamgevat in ses klassieke stories vir ure se lees- en kykgenot vir jonk ?n oud. Die besondere vertellings deur Cindy Swanepoel verryk die teks en voer die kind mee op ?n onvergeetlike ontdekkingsreis diep die verbeeldingsw?reld in ? Eendag, lank, lank gelede …

Additional information

ISBN

9781775912156

Author/Outeur

Madeleine Mansiet

Illustrator/Illustreerder

Valentine Iokem

Pages/Bladsye

0

Dimensions/Afmetings (HxW)

135 x 190 mm

Weight/Massa (g)

96 g

Format/Formaat

Audiobook CD/Oudioboek-CD

Publication date/Publikasiedatum

2017