Oudioboek: Droombos Vol. 2

R 80.00

Description

Diep, diep in die hart van Droombos, daar waar net bosdiertjies, feetjies en kabouters woon en waar kindertjies net in hul drome kan kom, het daar eendag ?n baie spesiale lelie begin blom … Maak toe jou ogies, luister fyn en kom kuier saam met Anna Davel in Droombos. Stories op die CD: Pollie Poskabouter se le? possak; Kersvader se groot glips; Vaak Vaatjie Vergeetkabouter raak weg; Re?nboogfeetjie se spesiale dag; en die liedjie: Diep in Droombos …

Additional information

ISBN

9781775911357

Author/Outeur

Annelize Bester

Illustrator/Illustreerder

Johann Strauss

Pages/Bladsye

0

Dimensions/Afmetings (HxW)

135 x 190 mm

Weight/Massa (g)

79 g

Format/Formaat

Audiobook CD/Oudioboek-CD

Publication date/Publikasiedatum

2014