Nuwe Avonture op die Plaas (bundel)

R 225.00

Description

Jou ses gunstelingplaasstories nou in een boek! Boer Frans se plaas l? lekker knus langs ?n klein stroompie ver van die stad af. Op die plaas bly baie diere gelukkig saam. Lees in hierdie pragtige boek met sy kleurvolle illustrasies van al die diere se avonture.
Stories in hierdie bundel: Nuwe maatjies; Nagvlug; Die vreeslike vo?lverskrikker; Jag die jagter; Katjies in nood; Sirkus op die plaas.

Additional information

ISBN

9781920660314

Author/Outeur

Isabella Camino, Delphine Lacharron

Illustrator/Illustreerder

Isabella Camino

Pages/Bladsye

104

Dimensions/Afmetings (HxW)

210 x 275 mm

Weight/Massa (g)

716 g

Format/Formaat

Hardcover/Hardeband

Publication date/Publikasiedatum

2016