?n Kind bly ?n kind

R 99.90

Description

Die twee padda-kinders is heeltemal alleen in die w?reld. Wat moet van hulle word?
Die lyster, die krimpvarkie en die mol is raadop. Maar gelukkig weet Mamma Muis wat om te doen, want … ?n kind bly ?n kind! ?n Simpatieke prenteboek oor skeiding, afskeid en ?n nuwe begin, en die waarheid dat alle kinders eenders behandel wil en moet word.

Additional information

ISBN

9781920134037

Author/Outeur

Brigitte Weninger

Illustrator/Illustreerder

Eve Tharlet

Pages/Bladsye

32

Dimensions/Afmetings (HxW)

215 x 287 mm

Weight/Massa (g)

348 g

Format/Formaat

Hardcover/Hardeband

Publication date/Publikasiedatum

2006