?n Daggie vry vir Klein Konyn

R 49.90

Description

Klein Konyn wil vandag net by die huis bly. Hy besluit om vir niemand die deur oop te maak nie. Nie eers vir sy maatjies nie! Klein Konyn los ?n nota op sy deur: ‘Moenie pla nie! Ek is siek!’ Sy maatjies raak bekommerd …

Additional information

ISBN

9781920134846

Author/Outeur

Heidi D'hamers

Illustrator/Illustreerder

Heidi D'hamers

Pages/Bladsye

32

Dimensions/Afmetings (HxW)

215 x 234 mm

Weight/Massa (g)

282 g

Format/Formaat

Hardcover/Hardeband

Publication date/Publikasiedatum

2010