My eerste kunsboek – Verf met water

R 49.90

Description

Elke jong kind droom daarvan om te verf en om sy eie werk uit te stal. Maar die kind moet in die eerste paar stappe aangemoedig word deur ?n goeie resultaat met min moeite te verkry.
Elke geperforeerde bladsy is dadelik gereed om uitgestal te word. Al wat nodig is, is om met die vingers, ?n oorpluisie of kwassie oor die prente te verf met water. Die stewige
papier sal die klein hoeveelheid water wat benodig word, goed absorbeer en die kleure sal helder en lewendig vertoon. Boonop sal die eenvoudige illustrasies die kind
inspireer om die werk te kopieer en sy eie, unieke kunswerke te skep.
Alle verf is veilige, groentegebaseeerde kleure.

Additional information

ISBN

9781920660390

Author/Outeur

N/A

Illustrator/Illustreerder

Mario Boon

Pages/Bladsye

12

Dimensions/Afmetings (HxW)

190 x 220 mm

Weight/Massa (g)

94 g

Format/Formaat

Hardcover/Hardeband

Publication date/Publikasiedatum

2015