Mooihoekbos 4 – Boeta skrik groot

R 59.90

Category:

Description

Boeta wil by sy ouers wat in die bos gaan kuier het, aansluit. Maar dit raak donker en hy kan nie die pad kry nie. Kom help soek, maatjies! Boeta het verdwaal! Snoetjie die vlermuis het ?n plan! Volgende keer sal Boeta versigtiger wees, dit belowe hy!

Additional information

ISBN

9.78E+12

Author/Outeur

Marie Tibi

Illustrator/Illustreerder

Fabien ?ckto Lambert

Pages/Bladsye

40

Dimensions/Afmetings (HxW)

190 x 200 mm

Weight/Massa (g)

TBC

Format/Formaat

Hardcover/Hardeband

Publication date/Publikasiedatum

2018