Miko: Bad? Ag Nee!

R 79.90

Description

N? ?n bedrywige dag in die buitelug moet Miko dringend in die bad kom. So reken Mamma altans. Miko sien die saak egter anders. Hy verdwyn, en as hy opgespoor word, oortuig hy Mamma dat bad glad nie ?n goeie plan is nie. Maar dan begin hy tog wonder …

Additional information

ISBN

9781919764870

Author/Outeur

Brigitte Weninger

Illustrator/Illustreerder

Stephanie Roehe

Pages/Bladsye

32

Dimensions/Afmetings (HxW)

215 x 234 mm

Weight/Massa (g)

310 g

Format/Formaat

Hardcover/Hardeband

Publication date/Publikasiedatum

2005