Miesiemuis gaan see toe Plakkerboek

R 59.90

Description

Leer jy ook al lees? Daar is oral prentjies in plaas van woorde. Gebruik die regte plakker met die woordjies om oor die prentjies te plak. In elke boek kan jy ?n nuwe avontuur saam met Miesiemuis beleef.

Additional information

ISBN

9781920475659

Author/Outeur

Francois Gilson

Illustrator/Illustreerder

Peral

Pages/Bladsye

16

Dimensions/Afmetings (HxW)

210 x 250 mm

Weight/Massa (g)

108 g

Format/Formaat

Paperback/Sagteband

Publication date/Publikasiedatum

2015