Laura se Sterrereis

R 99.90

Description

Elkeen het sy eie ster, d??rvan is Laura seker. Maar hoe staan sake met haar boetie Tommie se Pas-My-Op-Hondjie? Het ?n speelgoedhondjie ook sy eie ster? Om dit uit te vind, bou Laura en Tommie hulle eie ruimtetuig om na die sterre toe te vlieg. Of hulle die ster vind, en die tweetjies se wedervaringe op hule sterrereis, word liefdevol in hierdie verhaal vertel.

Additional information

ISBN

9781920475994

Author/Outeur

Klaus Baumgart

Illustrator/Illustreerder

Klaus Baumgart

Pages/Bladsye

32

Dimensions/Afmetings (HxW)

210 x 275 mm

Weight/Massa (g)

345 g

Format/Formaat

Hardcover/Hardeband

Publication date/Publikasiedatum

2014