Laura se Ster

R 99.90

Description

Laura kan weer nie aan die slaap raak nie. Sy kyk by die venster uit en sien ?n sterretjie reg voor haar huis op die sypaadjie val. Laura gaan haal die sterretjie en vat dit na haar kamer toe. Maar die volgende oggend is die sterretjie skoonveld … Hoe Laura haar wedervaringe met die sterretjie ervaar en hoe jy dikwels van dinge waavoor jy lief is, moet afskeid neem, word met deernis en begrip in hierdie verhaal van Laura en haar ster vertel.

Additional information

ISBN

9781920475987

Author/Outeur

Klaus Baumgart

Illustrator/Illustreerder

Klaus Baumgart

Pages/Bladsye

32

Dimensions/Afmetings (HxW)

210 x 275 mm

Weight/Massa (g)

353 g

Format/Formaat

Hardcover/Hardeband

Publication date/Publikasiedatum

2014