Klein Grillie Spinnekop

R 89.90

Description

Klein Grillie Spinnekop spring op ?n dag weg om te gaan uitvind waarom mense bang vir hom is. Op sy reis vra hy by sy maats en familie raad. Maar elkeen het ?n ander
antwoord … ?n Meevoerende storie waarin kinders leer om ander te aanvaar net soos hulle is.

Additional information

ISBN

9781920660239

Author/Outeur

Diana Amft

Illustrator/Illustreerder

Martina Matos

Pages/Bladsye

32

Dimensions/Afmetings (HxW)

210 x 235 mm

Weight/Massa (g)

275 g

Format/Formaat

Hardcover/Hardeband

Publication date/Publikasiedatum

2015