Klein Grillie Spinnekop – My Inkleur- en speletjiesboek

R 39.90

Description

Klein Grillie Spinnekop het baie maatjies en ?n groot familie. Hy kan glad nie verstaan waarom mense bang is vir spinnekoppe nie. Mamma, Pappa, Oom Langbeen, Tant Fiena, Spiere, Pikkie en al die ander spinnekoppe is dan glad nie so grillerig nie! Hulle kuier graag by mekaar, maak prentjies met hul spinnerakke, vertel stories, speel speletjies of bou legkaarte. Speel jy saam? In hierdie boek kan jy saam met Grillie en sy maatjies allerhande dinge maak, prentjies inkleur en raaisels oplos.

Additional information

ISBN

9781920660642

Author/Outeur

Diana Amft

Illustrator/Illustreerder

Martina Matos

Pages/Bladsye

24

Dimensions/Afmetings (HxW)

210 x 275 mm

Weight/Massa (g)

98 g

Format/Formaat

Paperback/Sagteband

Publication date/Publikasiedatum

2017