Klein Grillie Spinnekop – Die Nuwe Sussie

R 89.90

Description

Klein Grillie Spinnekop kry binnekort ?n babasussie. Hy weet glad nie wat om te verwag nie. Hoe sal dit wees met nog ?n ekstra lyfie in die huis …?
Saam met sy maats gaan soek hy die antwoorde by die dierebabas in die bos. Hy leer ook dat die koms van sy sussie niks verander aan sy ouers se liefde vir hom nie.

Additional information

ISBN

9781920660574

Author/Outeur

Diana Amft

Illustrator/Illustreerder

Martina Matos

Pages/Bladsye

32

Dimensions/Afmetings (HxW)

210 x 235 mm

Weight/Massa (g)

275 g

Format/Formaat

Hardcover/Hardeband

Publication date/Publikasiedatum

2016