Hekselientjie ? Draaktrane

R 89.90

Description

Die maan sit al hoog. Hekselientjie word wakker. Als is tjoepstil in Heksiebos. Slaap almal dan nog? Sy steek haar koppie by die deur uit … Brullende besems! Wat gaan dan nou aan? Die hekse en heksies loop almal en snuif en snik. ‘Ek gaan ?n draak met trane soek,’ se Hekselientjie dapper.

Additional information

ISBN

9781920475710

Author/Outeur

An Melis

Illustrator/Illustreerder

An Melis

Pages/Bladsye

32

Dimensions/Afmetings (HxW)

230 x 270 mm

Weight/Massa (g)

350 g

Format/Formaat

Hardcover/Hardeband

Publication date/Publikasiedatum

2013