Hekselientjie ? Bonkie se eier

R 89.90

Description

Bonkie die draak word wakker. Hy het sleg geslaap. Daar’s iets hards in sy bed … Dis … dis ?n eier! Hekselientjie en Moes verstaan dit nie: Dit kan nie Bonkie s?n wees nie. Bonkie is dan ?n seuntjie en seuntjies le nie eiers nie!

Additional information

ISBN

9781920475703

Author/Outeur

An Melis

Illustrator/Illustreerder

An Melis

Pages/Bladsye

32

Dimensions/Afmetings (HxW)

230 x 270 mm

Weight/Massa (g)

350 g

Format/Formaat

Hardcover/Hardeband

Publication date/Publikasiedatum

2013