Gee my ?n drukkie!

R 99.90

Description

Klein Elvis se grootste begeerte is om in iemand se arms toegevou te word. Maar helaas – niemand wil vir die stekelrige klein krimpvarkie ?n drukkie gee nie! Elvis dwaal deur die stad, die park en die hospitaal op soek na ?n drukkie. Hy is byna moedeloos toe hy iemand hoor se: “Wil niemand vir my ?n soentjie gee nie?” Dalk is hierdie nuwe vriend die antwoord op Elvis se eie wens: “Gee my ?n drukkie, asseblief”.

Additional information

ISBN

9781920134426

Author/Outeur

John Alfred Rowe

Illustrator/Illustreerder

John Alfred Rowe

Pages/Bladsye

32

Dimensions/Afmetings (HxW)

215 x 287 mm

Weight/Massa (g)

348 g

Format/Formaat

Hardcover/Hardeband

Publication date/Publikasiedatum

2008