Flintie Valsbaard en die Ys-eiland

R 84.90

Description

Flintie Valsbaard is ?n slim uitvinder … en kamma-seerower! Hoe dan anders? Sy pappa is die vreeslose Kaptein Valsbaard! Wel, eintlik is Pappa meestal dierbaar en vol liefde … Pasop net as hy sy woeste valsbaard, oogklap en houtbeen aantrek ? dan roof en plunder hy vir die vale! Seil saam met Flintie na Ys-Eiland en vind uit waarom die vulkaan verstop is … Maak net gou, voordat Pappa die hele plek platskiet!

Additional information

ISBN

9781920475024

Author/Outeur

Marcelle Du Plessis

Illustrator/Illustreerder

Johann Strauss

Pages/Bladsye

32

Dimensions/Afmetings (HxW)

215 x 234 mm

Weight/Massa (g)

283 g

Format/Formaat

Hardcover/Hardeband

Publication date/Publikasiedatum

2013