Fantasi Minileesboek: Kuikentjie en Eendjie

R 49.90

Description

Kuikentjie en Eendjie is beste maatjies. Op ?n dag wil hulle mammas hulle nie toelaat om
saam te speel nie: Kuikentjie ruik na stowwerige strooi en Eendjie na klam hout.
En dan kom die hael ?
?n Pragstorie van aanvaarding van ander net soos hulle is.
En waarom dan nie?

Additional information

ISBN

9781920660604

Author/Outeur

Brigitte Sidjanski

Illustrator/Illustreerder

Sarah E. Burg

Pages/Bladsye

32

Dimensions/Afmetings (HxW)

142 x 180 mm

Weight/Massa (g)

131 g

Format/Formaat

Hardcover/Hardeband

Publication date/Publikasiedatum

2016