Fantasi Minileesboek: Dit belowe ek jou

R 49.90

Description

Bruno raak op ?n pragtige blom verlief. Hulle is dolgelukkig en bly ?n lang ruk saam. Uiteindelik gaan die lente verby, en die blom vra: ?Vertrou jy my??
Bruno se vertroue word kwaai getoets.
?n Po?tiese verhaal waar vertroue en liefde baie geleidelik maar diep ontwikkel.

Additional information

ISBN

9781920660581

Author/Outeur

Knister

Illustrator/Illustreerder

Eve Tharlet

Pages/Bladsye

32

Dimensions/Afmetings (HxW)

142 x 180 mm

Weight/Massa (g)

131 g

Format/Formaat

Hardcover/Hardeband

Publication date/Publikasiedatum

2016