Fantasi Minileesboek: Die Mooie Santie

R 49.90

Description

Santie is nog te jonk om geskeer te word. Sy gaan verken die w?reld en ontmoet verskillende diere wat almal haar pragtige wol bewonder.
Almal wil graag ?n bietjie daarvan h? ? Maar soos haar wol groei, groei ook haar opinie van haarself. Haar pragtige wol met ander deel? Nooit!
Haar wol groei langer en langer en langer ?
Uiteindelik ontdek sy dat die ware skoonheid van haar wol eers verskyn toe sy leer hoe om dit met ander te deel.

Additional information

ISBN

9781920660611

Author/Outeur

Knister

Illustrator/Illustreerder

Eve Tharlet

Pages/Bladsye

32

Dimensions/Afmetings (HxW)

142 x 180 mm

Weight/Massa (g)

131

Format/Formaat

Hardcover/Hardeband

Publication date/Publikasiedatum

2016