Ek lees self! Raponsie

R 39.90

Description

Die buitengewone boekies is spesiaal ontwerp om kinders met aanvangslees te help. Die bekende sprokies, opwindende kunswerk en eenvoudige teks sorg vir ?n suksesvolle eerste leeservaring.

Additional information

ISBN

9781920134723

Author/Outeur

Talita van Graan

Illustrator/Illustreerder

Dale Blankenaar

Pages/Bladsye

32

Dimensions/Afmetings (HxW)

130 x 180 mm

Weight/Massa (g)

120 g

Format/Formaat

Paperback/Sagteband

Publication date/Publikasiedatum

2010