Ek lees self! Die Fluitspeler van Hameln

R 39.90

Description

Hierdie reeks is spesiaal ontwerp om kinders met aanvangslees te help. Die bekende sprokies, opwindende kunswerk en eenvoudige teks sorg vir ?n suksesvolle leeservaring.

Additional information

ISBN

9781920475802

Author/Outeur

Fantasi

Illustrator/Illustreerder

Dale Blankenaar

Pages/Bladsye

32

Dimensions/Afmetings (HxW)

130 x 180 mm

Weight/Massa (g)

135 g

Format/Formaat

Hardcover/Hardeband

Publication date/Publikasiedatum

2014