Eerste Leesboeke: Hond in ‘n rok & Hardloop Tom hardloop

R 49.90

Category:

Description

Hond in ?n Rok – Die diere dra baie klere. Wie se klere is dit?
Hardloop, Tom, Hardloop! – Tom hou van hardloop. Sal Tom die resies wen?
Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die aanvaarde standaard.

Additional information

ISBN

9.78E+12

Author/Outeur

Katie Dale

Illustrator/Illustreerder

Giusi Capizzi

Pages/Bladsye

32

Dimensions/Afmetings (HxW)

150 x 210 mm

Weight/Massa (g)

TBC

Format/Formaat

Paperback/Sagteband

Publication date/Publikasiedatum

2018