Dis lekker om te deel

R 99.90

Description

Max Muis wil ?n appelfees vier, maar in die bos is daar niks appels oor nie! Stinkie Muishond het alles gepluk en wil met niemand deel nie. Die maats is treurig en teleurgesteld. Maar daar’s tog ?n lekker feeshappie vir almal ? versoet met “vriendskappoeier” en die besef dat dit lekker is om te deel.

Additional information

ISBN

9781920475673

Author/Outeur

Brigitte Weninger

Illustrator/Illustreerder

Eve Tharlet

Pages/Bladsye

32

Dimensions/Afmetings (HxW)

215 x 287 mm

Weight/Massa (g)

350 g

Format/Formaat

Hardcover/Hardeband

Publication date/Publikasiedatum

2012