Die Smurfies: Smurfien in die dorp

R 60.00

Description

Wie is jy? “Ek is Smurfien.” “Sowaar? Ek het nog nooit ?n Smurfien gesien nie!” Smurfien draai Smurfiedorp heeltemal op sy kop. Haar fyn stemmetjie en maniertjies is tog te vreemd. Maar wat voer sy nou eintlik in die mou? Die Smurfies vind net betyds uit!

Additional information

ISBN

9781920475215

Author/Outeur

Peyo

Illustrator/Illustreerder

Peyo

Pages/Bladsye

32

Dimensions/Afmetings (HxW)

183 x 228 mm

Weight/Massa (g)

232 g

Format/Formaat

Hardcover/Hardeband

Publication date/Publikasiedatum

2011