Die Smurfies: Ruimtesmurf en die Gnoefe

R 60.00

Description

Saans hang Ruimtesmurf halflyf by sy venster uit en kyk dromerig na die sterre. Hy wil eendag op ?n ruimtereis gaan en vreemde planete besoek. Daar ontmoet hy toe eendag die Gnoefe?

Additional information

ISBN

9781920475451

Author/Outeur

Peyo

Illustrator/Illustreerder

Peyo

Pages/Bladsye

32

Dimensions/Afmetings (HxW)

183 x 228 mm

Weight/Massa (g)

232 g

Format/Formaat

Hardcover/Hardeband

Publication date/Publikasiedatum

2012