Die Smurfies: Reus Smurf

R 60.00

Description

Brilsmurf kon homself nie keer nie. Hy het ook ?n groeimiddel vir sy geliefde swartbessies aangemaak. Hy kyk nie waar hy hardloop nie, struikel oor sy voete en die pot tuimel uit sy hande… Smurfiedorp begin skielik bewe. Die Smurfies soek dadelik skuiling. “Grote Smurf, Grote Smurf, help!” roep die reusagtige Smurf terwyl hy alles wat voorkom, plattrap.

Additional information

ISBN

9781920475475

Author/Outeur

Peyo

Illustrator/Illustreerder

Peyo

Pages/Bladsye

32

Dimensions/Afmetings (HxW)

183 x 228 mm

Weight/Massa (g)

232 g

Format/Formaat

Hardcover/Hardeband

Publication date/Publikasiedatum

2012