Die Smurfies: Nutsman Smurf smurf die weer

R 60.00

Description

Dit reen al dae lank sonder ophou in Smurfiedorp. Die Smurfies hou net mooi niks hiervan nie! Nutsman Smurf het ?n plan: Hy bou ?n reuse-weermasjien! Maar spoedig is daar groot probleme, want Digtersmurf wil altyd sonskyn he. En Boer Smurf? Hy wil natuurlik eerder reen he…

Additional information

ISBN

9781920475154

Author/Outeur

Peyo

Illustrator/Illustreerder

Peyo

Pages/Bladsye

32

Dimensions/Afmetings (HxW)

183 x 228 mm

Weight/Massa (g)

232 g

Format/Formaat

Hardcover/Hardeband

Publication date/Publikasiedatum

2011